Ek was bevoorreg om hierdie jaar weer my siel te kon vind tussen die rooi sandduine van die Kalahari. Hierdie plek steel my hart elke keer as ek teruggaan. Ek is doodeenvoudig net verlief… Donderdag 15 Mei slaap ons oor by hartsvriende in Vredendal en begin en eindig sommer die kuier met lekker lag....Read More