Terugvoer van ons kliente! Tillie en Eric het onlangs die Victoria Beachcomber Resort & Spa, Mauritius, besoek Die vakansie was verskriklik lekker! Die een dag het dit lekker hard gereen en ‘n halfuur later was almal terug op die strand. Al was dit bewolk kon jy dit nogsteeds geniet! Die Adults Only...Read More